In Gabriëllië het nege jaar reeds verloop sedert daar enige teken was van ’n Bergengel en glo die jonger generasie byna nie meer aan die bestaan van dié mitiese kreature nie.
Sleutelwoord Argiewe:Carina Stander
Stories Innibos boekbekendstelling
Stories Innibos-projek is ’n gemeenskapsprojek deur kinders vir kinders.
Tussen Hemel en Aarde
Jy kort daai ding wat die Engel-se noem the equilibrium of opposites.
Wildvreemd
Nege jaar tevore het die vrou haar intrek in die Ruig geneem. Een maal per maand stap sy dorp toe om haar heuning te verkoop; dan trek die vroue wat haar gewaar hul asem skerp in.
Die groot nasionale BSV-skryfwedstryd
Voornemende skrywers word genooi om R12 000 los te skryf in die jaarlikse landwye skryfwedstryd van die Bloemfonteinse Skrywersvereniging.
Allooi
Allooi is ‘n uitstalling van nuwe werke waarin woord- en visuele kuns geïntegreerd funksioneer.