Twee boeke van Jaco Jacobs is by die jaarlikse Suid-Afrikaanse Letterkundetoekennings (SALA) bekroon.
Sleutelwoord Argiewe:Jaco Jacobs
Nul is Nie Niks Nie
Die film Nul is nie niks nie, gegrond op Oor ‘n motorfiets, ‘n zombiefliek en lang getalle wat deur elf gedeel kan word begin eersdagaags in teaters draai.
Opsoek na kinderakteurs
Nul is nie niks nie, geïnspireer deur Jaco Jacobs se jeugboek Oor ‘n Motorfiets, ‘n zombiefliek en lang getalle wat deur elf gedeel kan word, gaan eersdaags in ‘n vollengte film omskep word.
Skrik op die lyf
Hierdie vreesaanjaende bundel bevat grilverhale oor spoke, kwelgeeste, goëlery, krapgeeste, dwaalgeeste, fortuinvertellers, stigmata, wonderwerke, sieners, séances en alles wat onverklaarbaar is.
Kaptein Blitz en die skool vir superheroes
Frank Opperman is Kaptein Blitz, Suid Afrika se eie Superhero.
Land van die groot woordfabriek
Is dit regtig nodig om oorsese kinderboeke in Afrikaans te vertaal?
Die groot nasionale BSV-skryfwedstryd
Voornemende skrywers word genooi om R12 000 los te skryf in die jaarlikse landwye skryfwedstryd van die Bloemfonteinse Skrywersvereniging.
Kollewyntjie in die tuintjie
Elke kind moet ‘n boom hê, ‘n wegkruipplek in ‘n tuin, ‘n plekkie wat nét syne is …
Nasionale skryfwedstryd met R12 000 prysgeld
Voornemende skrywers moet opskud om R12 000 los te skryf in ‘n jaarlikse landwye skryfwedstryd.
Van spoke gepraat
Na C. J. Langenhoven sy hand daaraan gewaag het, het daar slegs sporadies enkele spookstories in Afrikaans verskyn.