Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging het pas die uitslae van die jaarlikse nasionale skryfwedstryd, Skrywers 2009, bekend gemaak.
Sleutelwoord Argiewe:Bloemfonteinse Skrywersvereniging
Nasionale skryfwedstryd met R12 000 prysgeld
Voornemende skrywers moet opskud om R12 000 los te skryf in ‘n jaarlikse landwye skryfwedstryd.
