Drie-en-twintig verhale is gekies vir publikasie in die nuwe US Woordfeeskortverhaalbundel.
Sleutelwoord Argiewe:Deborah Steinmair
Tiende Tuin van digters
Die gewilde Tuin van Digters-fees, wat oor die jare gevestig is as die tuiste van die Afrikaanse digkuns in Suid-Afrika (en die wêreld!) vind op Vrydag 22 en Saterdag 23 Oktober 2021 die 10de agtereenvolgende jaar by die Breytenbach Sentrum in Wellington plaas.
#Woordfees Plant vir my ’n boom, André
Plant vir my ‘n boom, André handel oor die aand voordat André P Brink sy eredoktorsgraad in Leuven gaan ontvang.
Aardklop 2015 wenners aangekondig
Twee produksies het uitgetroon tydens die oorhandiging van pryse op vanjaar se Clover Aarklop Nasionale Kunstefees – die klassieke Moeder Moed en haar kinders en die eietydse Son. Maan. Sterre.
#Aardklop Drie vroueskrywers, drie vroue met speurneuse en ‘n goeie dosis spanning
’n Speurneus is klaarblyklik ’n growwe neus – ’n growwe neus behorende aan ’n man. Aldus die meerderheid van spanningsverhale.
Skrik op die lyf
Hierdie vreesaanjaende bundel bevat grilverhale oor spoke, kwelgeeste, goëlery, krapgeeste, dwaalgeeste, fortuinvertellers, stigmata, wonderwerke, sieners, séances en alles wat onverklaarbaar is.
Moestas
Moestas volg op Deborah Steinmair se twee vorige raaiselromans, Die neus (2012) en Wenkbrou (2013).
Wenkbrou
In hierdie roman betree die leser weer saam met die eksentrieke Aga en Jesse ’n vreemde wêreld, dié van die amper Amish-agtige sekte in die Oos-Vrystaat.
Alien Sky
Alien Sky is die multi-dissiplinêre, veel bekroonde Karin Hougaard se nuutse musiekproduksie met musiek van haar gelyknamige CD.
Die neus
’n Verbeeldingryke speurroman of ’n swart komedie; hoe mens dit ook al lees, hierdie verhaal met sy fantasmagoriese oomblikke beweeg teen ’n vaart wat lesers sal meesleur en vermaak.