Die gewilde Tuin van Digters-fees, wat oor die jare gevestig is as die tuiste van die Afrikaanse digkuns in Suid-Afrika (en die wêreld!) vind op Vrydag 22 en Saterdag 23 Oktober 2021 die 10de agtereenvolgende jaar by die Breytenbach Sentrum in Wellington plaas.
Sleutelwoord Argiewe:Wellington
Hokhokaai Fragmente en Skeursels
Die digter en kunstenaar Breyten Breytenbach het nie stilgesit sedert die Covid-19 pandemie almal in die wêreld se doen en late van Maart 2020 op alle terreine drasties ingeperk het nie.
C.P. Hoogenhout
Die eerste Afrikaanse novelle, Catharina die Dogter van die Advokaat, tel onder C.P. Hoogenhout se werk.
Digterstuin in die vooruitsig
Gereelde besoekers aan die Breytenbach Sentrum in Wellington sal sien dat daar ’n gewerskaf in die parkeerarea is.
Stem, Bliksem, stem!
Aan die een punt van Kerkstraat, die hoofstraat van die dorp Wellington in die Wes-Kaap, was daar Woensdag ‘n teken wat gelui het: “Stem, Bliksem, stem!”
De Klerk jr. gedagvaar vir onderhoud
Rapport berig dat Willem de Klerk, seun van oudpresident FW de Klerk, binnekort in die landdroshof op Wellington moet verskyn vir ’n onderhoudseis.
Die engel op die dak
‘n Geskiedkundige oomblik wat jy gewoon nie mag misloop nie!