Tiende Tuin van digters

Die gewilde Tuin van Digters-fees, wat oor die jare gevestig is as die tuiste van die Afrikaanse digkuns in Suid-Afrika (en die wêreld!) vind op Vrydag 22 en Saterdag 23 Oktober 2021 die 10de agtereenvolgende jaar by die Breytenbach Sentrum in Wellington plaas.

Vrystaat Literatuurfees 2018

Vanjaar bied die Vrystaat Kunstefees, in samewerking met die Universiteit van die Vrystaat, die derde Vrystaat Literatuurfees aan, vanaf 9-14 Julie.

Gedigte in McGregor 2017

Alle paaie lei binnekort weer na die mooie plattelandse dorpie McGregor, vir alle liefhebbers van die woordkuns.

Voices on Fire

Gedigte in McGregor vind vanaf 26 tot 28 Augustus plaas. Daar is `n groot verskeidenheid interessante en dinamiese digters wat vanjaar hul werke gaan deel.