Die geliefde en gevierde kortverhaalskrywer Hennie Aucamp is op 21 Maart 2014, slegs twee maande na sy 80ste verjaardag oorlede.
Sleutelwoord Argiewe:Marius Bakkes
#innibos Nico Moolman @ Boeke OppiSTOEP
Nico Moolman is bekend vir sy pragtige koffietafel-publikasies. Hy stel sy nuwe boek Zij bekend by innibos waarin hy hulde bring aan die Afrikanervrou.
Oma Dekkers
Oma Dekkers is ’n sielvolle Nederlandse vertelling deur kabaret- sangeres Natascha C.
