Die geliefde en gevierde kortverhaalskrywer Hennie Aucamp is op 21 Maart 2014, slegs twee maande na sy 80ste verjaardag oorlede.
Sleutelwoord Argiewe:Danie Botha
Die helder dae
Vir alle mense word dit soms nag vir hulle siele, maar dan volg daar weer ’n dag wat helder is.
Prinsloo Versus
Prinsloo Versus is ´n provokerende teatrale ondersoek na die lewe, werk en wraak van die kontroversiële skrywer Koos Prinsloo.
Van spoke gepraat
Na C. J. Langenhoven sy hand daaraan gewaag het, het daar slegs sporadies enkele spookstories in Afrikaans verskyn.