’n Mens nooit té grys is vir nóg een laaste rol in die hooi nie.
Sleutelwoord Argiewe:Hennie Aucamp
Enkeling tot vreemdeling – 40 jaar
Richard van der Westhuizen het in 1979 vir die eerste keer ernstig probeer musiek skryf toe hy die tekste van Hennie Aucamp moes toonset.
Besselsen
Hennie Aucamp en ID du Plessis, geliefkoosde en seminale Afrikaans skrywers, word soos Lazarus teruggeroep deur die gewilde en aweregse musiekgroep Mr Cat & the Jackal.
Die wyn, die vrou, die lied
Hierdie sang- en poesieproduksie is geinspireer deur Hennie Aucamp se Die Wyn, Die Vrou, Die Lied.
Aucamp!
Slegs vir almal is kabaretmusiek in die ware sin van die woord.
Om Hennie Aucamp te onthou
Die geliefde en gevierde kortverhaalskrywer Hennie Aucamp is op 21 Maart 2014, slegs twee maande na sy 80ste verjaardag oorlede.
Slegs vir almal
Slegs vir almal is ’n kabaret in die ware sin van die woord.
Terugblik op 2014
Totsiens 2014.
#Aardklop Mits dese wil ek vir jou sê …
Uittreksels uit sy verhale, dagboeke, briewe en kabarette stel die geliefde skrywer Hennie Aucamp aan die woord.
Mooiloop: Mooiste reisstories
Die tydskrif Mooiloop het in 2008 sy laaste uitgawe gedruk nadat dit in 2006 as Wegbreek, die Afrikaanse weergawe van die reistydskrif Getaway verskyn het.
