Totsiens 2014.
Sleutelwoord Argiewe:Elaine Stritch
Elaine Strich 1925 – 2014
Elaine Stritch, ’n hardegat lewende simbool van die vermaaklikheidswêreld met ’n skerp tong, het die verhoog gister finaal verlaat in die ouderdom van 89 jaar.