Totsiens 2014.
Sleutelwoord Argiewe:Robin Williams
Robin Williams 1951 – 2014
Die Amerikaanse akteur en komediant Robin Williams is oorlede in die ouderdom van 63 jaar.
Night at the Museum: Battle of the Smithsonian
Dis al weer die verdomde Shawn Levy en sy trawante. Die man het die wonderlike vermoë om sy gebrek aan talent aan die groot klok te hang.
Night at the Museum
Hoekom sal bekende akteurs hulle in ‘n rolprent begeef waarvan Shawn Levy die regisseur is?
What dreams may come
Van Robin Williams verwag mens buitengewone rolprente, en is geen uitsondering nie.
