Dit lyk asof Zoolander 2 alles kan wees waarvoor ons gehoop het.
Sleutelwoord Argiewe:Owen Wilson
The Grand Budapest Hotel
The Grand Budapest Hotel is ’n eksentriese juweel van ’n film.
Midnight in Paris
Van al die films wat ek al vanjaar gesien het, is Midnight in Paris een van die min wat jou aanspoor om ‘n sleutelbord te trotseer.
Woody Allen se jongste by Cannes
“Woody Allen se mees onlangse film, waarin die Franse presidentsvrou, Carla Bruni-Sarkozy te sien is, sal in Mei by die Cannes-filmfees open.”
The Fantastic Mr. Fox
Moet nie ‘n fout maak nie. Dit lyk dalk asof dit vir kinders gemaak is, maar The Fantastic Mr. Fox is ‘n opregte Wes Anderson film.
Night at the Museum: Battle of the Smithsonian
Dis al weer die verdomde Shawn Levy en sy trawante. Die man het die wonderlike vermoë om sy gebrek aan talent aan die groot klok te hang.
Night at the Museum
Hoekom sal bekende akteurs hulle in ‘n rolprent begeef waarvan Shawn Levy die regisseur is?
Around the World in 80 Days
In al wat ´n koerant en tydskrif is skryf hoe swak Around the World in 80 Days is. Wat het hulle verwag? Dis ´n Jackie Chan-fliek!
Starsky & Hutch
Starsky & Hutch bring hulde aan die televisiereeks uit die ´70s met dieselfde naam EN dryf die spot daarmee.