Van al die films wat ek al vanjaar gesien het, is Midnight in Paris een van die min wat jou aanspoor om ‘n sleutelbord te trotseer.
Sleutelwoord Argiewe:Rachel McAdams
Rachel McAdams
Rachel McAdams in die Vogue van Januarie 2010.
Sherlock Holmes
Arthur Conan Doyle draai in sy graf om as hy sien wat Guy Ritchie aangevang het met Sherlock Holmes.
The Time Traveler’s Wife
As jy dit wil waag op die gebied van wetenskapsfiksie, moet jy weet wat jy doen.
State of Play
State of Play is ‘n sentimentele huldeblyk aan daardie ou goeters, amper so groot soos ‘n babakombers, wat mens by ‘n winkel gekoop het en as jy dit oopvou kon jy die jongste nuus lees.
