Marion Cotillard staan uit in die hoofrol, net jammer die film is effens wankelrig.
Sleutelwoord Argiewe:Marion Cotillard
Marion Cotillard
Marion Cotillard, foto deur Ruven Afanador
2013 Bafta-benoemings bekend
Die wenners sal op 10 Februarie aangekondig word.
Marion Cotillard
Omtrent nie ‘n filmtoekenning wat sy nog nie ontvang het nie. Die Hollywood Film Festival se aktrise vir 2012.
The Dark Knight Rises (Trailer)
The Dark Knight Rises
Midnight in Paris
Van al die films wat ek al vanjaar gesien het, is Midnight in Paris een van die min wat jou aanspoor om ‘n sleutelbord te trotseer.
Woody Allen se jongste by Cannes
“Woody Allen se mees onlangse film, waarin die Franse presidentsvrou, Carla Bruni-Sarkozy te sien is, sal in Mei by die Cannes-filmfees open.”
Nine
Hoe moet ons na Nine kyk? Ten spyte van goeie stilering wil dit voorkom asof regisseur Rob Marshall nie goed genoeg hieroor besin het nie.