Hoe moet ons na Nine kyk? Ten spyte van goeie stilering wil dit voorkom asof regisseur Rob Marshall nie goed genoeg hieroor besin het nie.