Van al die films wat ek al vanjaar gesien het, is Midnight in Paris een van die min wat jou aanspoor om ‘n sleutelbord te trotseer.
Sleutelwoord Argiewe:Kathy Bates
Woody Allen se jongste by Cannes
“Woody Allen se mees onlangse film, waarin die Franse presidentsvrou, Carla Bruni-Sarkozy te sien is, sal in Mei by die Cannes-filmfees open.”
The Blind Side
“Based on a true story” op die advertensie is geneig om sekere mense na ‘n fliek te laat stroom.
Revolutionary Road
Revolutionary Road speel elke dag af dwarsoor die wêreld. Die jong, kreatiewe paartjie wat trou sien hulself as spesiaal, anders as almal. Hulle is bereid om hul lewens op te offer aan hoër ideale. Dan begin die ideale uitrafel tussen werk en kinders.
Around the World in 80 Days
In al wat ´n koerant en tydskrif is skryf hoe swak Around the World in 80 Days is. Wat het hulle verwag? Dis ´n Jackie Chan-fliek!
