Dis al weer die verdomde Shawn Levy en sy trawante. Die man het die wonderlike vermoë om sy gebrek aan talent aan die groot klok te hang.
Sleutelwoord Argiewe:Steve Coogan
Around the World in 80 Days
In al wat ´n koerant en tydskrif is skryf hoe swak Around the World in 80 Days is. Wat het hulle verwag? Dis ´n Jackie Chan-fliek!
