Dis al weer die verdomde Shawn Levy en sy trawante. Die man het die wonderlike vermoë om sy gebrek aan talent aan die groot klok te hang.
Sleutelwoord Argiewe:Ricky Gervais
Ghost Town
Alles omtrent die film skree “eerste poging”, tweederangse byspelers, klein begroting, maar na ‘n paar minute tref dit jou, die fliek is verbasend goed.
