Terminator 3: Rise of the Machines

Met: Arnold Schwarzenegger & Claire Danes Regisseur: Jonathan Mostow Indrukwekkende spesiale effekte, iets om oor te dink en goeie ouens wat slegte ouens pakgee. Wat wil mens nou meer hê van ´n aand se vermaak? In Terminator 3: Rise of the Machines is John Connor ´n jong man. Sy moeder is reeds oorlede. Hy maak …