Dit is dalk nou die tyd om die boek oor Shrek toe te maak.
Sleutelwoord Argiewe:John Cleese
Around the World in 80 Days
In al wat ´n koerant en tydskrif is skryf hoe swak Around the World in 80 Days is. Wat het hulle verwag? Dis ´n Jackie Chan-fliek!
