2010 lyk soos die jaar van opvolgrolprente en moderne weergawes van ou gunstelinge.
Sleutelwoord Argiewe:Mike Myers
Shrek the Third
Dit is dalk nou die tyd om die boek oor Shrek toe te maak.
The Cat in the Hat
Weet jy hoe moeilik dit gaan wees om te erken dat jy The Cat in the Hat gesien het?
Shrek
Eendag lank lank gelede, 1990 om nou eerlik te wees, het ene William Steig ´n verhaal geskryf oor Shrek, ´n groen lieftallige mensvreter wat besonder skepties was oor feëverhale.
Shrek 2
Shrek 2 is ongetwyfeld een van die jaar se beter films.
