Die legendariese Italiaanse filmvervaardiger Dino De Laurentiis is Woensdag oorlede by sy huis in Los Angeles.
Sleutelwoord Argiewe:Ridley Scott
Robin Hood
Robin Hood het sy boog se draad al voos getrek op die silwerdoek, maar selde so aanskoulik soos in Ridley Scott se weergawe.
#Malema op Time se Bum List
#Time het gister die 2010 Time 100 lys met die gewone fanfare bekendgestel. Dit is ’n lys van die wêreld se mees invloedrykste mense.
Hier’s ons weer
2010 lyk soos die jaar van opvolgrolprente en moderne weergawes van ou gunstelinge.
Hannibal
Hannibal, die lang-verwagte opvolg op die 1991 Oscar-bekroonde The Silence of the Lambs, is ´n afstootlike ervaring met minstens een toneel wat so grusaam is dat dit jou maag sal laat draai.
