In die tyd wat meeste van ons aftree, het Liam Neeson ’n aksieheld geword.
Sleutelwoord Argiewe:Liam Neeson
Taken 2 (Trailer)
Liam Neeson
The Grey
The Grey is regisseur Joe Carnahan se beste werk tot nog.
Chloe
Chloe praat gemaklik oor haar werk as prostituut. Nie sommer enige prostituut nie, een wat jou baie geld uit die sak jaag. Sy vertel van haar truuks.
Clash of the Titans
Weet dat jy ’n kat in die sak koop as jy Clash of the Titans in 3-D gaan kyk. Boonop is ’n normale kaartjie ook geldmors.
Hier’s ons weer
2010 lyk soos die jaar van opvolgrolprente en moderne weergawes van ou gunstelinge.
Natasha Richardson kritiek
Die Britse aktrise Natasha Richardson is in ‘n kritieke toestand in die hospitaal.