Weet dat jy ’n kat in die sak koop as jy Clash of the Titans in 3-D gaan kyk. Boonop is ’n normale kaartjie ook geldmors.
Sleutelwoord Argiewe:Sam Worthington
Avatar
Met die vrystelling van ‘n fliek word die pap gewoonlik baie warmer gekook as wat dit geëet word.
Avatar was geen uitsondering nie.
Terminator Salvation
Dit is die jaar 2018 en jou toaster en mikrogolfoond is vasberade om jou gat te skop.