Daar is twee goed wat jy van The Help moet weet: 1) Die onopregtheid staan uit soos ‘n naakfoto van Jacob Zuma saam met Helen Zille en 2) daar is baie goeie toneelspel in die film.
Sleutelwoord Argiewe:Bryce Dallas Howard
Terminator Salvation
Dit is die jaar 2018 en jou toaster en mikrogolfoond is vasberade om jou gat te skop.
