‘n Lys verdienstelike wenners.
Sleutelwoord Argiewe:Octavia Spencer
The Help
Daar is twee goed wat jy van The Help moet weet: 1) Die onopregtheid staan uit soos ‘n naakfoto van Jacob Zuma saam met Helen Zille en 2) daar is baie goeie toneelspel in die film.
Oscar-benoemings 2012
Beste film:
War Horse
The Artist
Moneyball
The Descendants
Tree of Life
Midnight in Paris
The Help
Hugo
Extremely loud and incredibly close
Golden Globe-wenners vir 2012
Golden Globe-wenners vir 2012