2010 lyk soos die jaar van opvolgrolprente en moderne weergawes van ou gunstelinge.
Sleutelwoord Argiewe:Sharlto Copley
District 9
In teenstelling met 2009 se sci fi, wat bestaan uit botsende stukke metaal, opgedollie met spesiale effekte, spreek District 9 tot die kyker se grysstof.
Neill Blomkamp
Die hele wêreld gaan binnekort weet wie Neill Blomkamp is.
