A Walk Among the Tombstones

A Walk Among the Tombstones,
Roekeloos,
18 November.

In die tyd wat meeste van ons aftree, het Liam Neeson ’n aksieheld geword.

In A Walk Among the Tombstones pas die karakter meer by Leeson se ouderdom. Die man is ’n lewensmoeë privaat speurder wat ’n vrou se ontvoerders moet opspoor. Sy kliënt wil nie die polisie betrek nie.

Dié fliek het aangenaam verras met sy noir elemente. Nie perfek nie, maar beslis lekker vermaak.

Met: Liam Neeson
Regisseur: Scott Frank
Teks: Scott Frank & Lawrence Block

Genre: Aksie
Taal: English
Ouderdomsbeperking: Geen o/16 jaar
Jaar: 2014
Tydsduur: 1 uur 44 minute

3

Lewer kommentaar

Leave a Reply