Die dokumentêre film Voyage of Time bied ’n visueel verbysterende verkenning van die geboorte en evolusie van die heelal.
Sleutelwoord Argiewe:Cate Blanchett
Voorskou: Knight of Cups
Ons het dié week ons eerste voorskou gekry van Terence Malick se Knight of Cups wat volgende jaar verskyn.
2014 Oscar-wenners
Die volledige lys van vanjaar se wenners:
2014 #GoldenGlobes wenners
Flieks Beste Rolprent – Drama 12 Years a Slave Beste Rolprent – Musiekblyspel of Komedie American Hustle Beste Akteur – Drama Matthew McConaughey – Dallas Buyers Club Beste Aktrise – Drama Cate Blanchett – Blue Jasmine Beste Regisseur Alfonso Cuaron – Gravity Beste Akteur – Musiekblyspel of Komedie Leonardo DiCaprio – The Wolf of Wall …
The Hobbit : An Unexpected Journey (Trailer)
Met: Cate Blanchett, Ian McKellen, Luke Evans, Elijah Wood, Martin Freeman, Andy Serkis, Hugo Weaving, Orlando Bloom, Christopher Lee, Richard Armitage, Ian Holm
Robin Hood
Robin Hood het sy boog se draad al voos getrek op die silwerdoek, maar selde so aanskoulik soos in Ridley Scott se weergawe.
The Curious Case of Benjamin Button
The Curious Case of Benjamin Button is die storie van ‘n man wat oud gebore word en dan jonger word tot die dag wat hy as ‘n baba sterf.
Lord of the Rings: The Two Towers
Met Lord of the Rings: The Two Towers, het regisseur Peter Jackson ´n skop-skiet-en-doner rigting ingeslaan.
