Na sy rol as Dracula in 1958 het die karakter deel van Christopher Lee se film persona geword.
Sleutelwoord Argiewe:Christopher Lee
The Hobbit : An Unexpected Journey (Trailer)
Met: Cate Blanchett, Ian McKellen, Luke Evans, Elijah Wood, Martin Freeman, Andy Serkis, Hugo Weaving, Orlando Bloom, Christopher Lee, Richard Armitage, Ian Holm
Hugo
Hugo word wyd geloof as een van die beste films van die jaar. Dit is selfs vir ‘n Oscar benoem. Almal stem egter nie saam nie.
Lord of the Rings: The Two Towers
Met Lord of the Rings: The Two Towers, het regisseur Peter Jackson ´n skop-skiet-en-doner rigting ingeslaan.
