Met: Cate Blanchett, Ian McKellen, Luke Evans, Elijah Wood, Martin Freeman, Andy Serkis, Hugo Weaving, Orlando Bloom, Christopher Lee, Richard Armitage, Ian Holm
Sleutelwoord Argiewe:Elijah Wood
Lord of the Rings: Fellowship of the Ring
Die eerste van die Lord of the Rings trilogie moes bietjie gebuk gaan onder die groot Hoera! rondom die Heer Potter se verskyning op die toneel, maar daarna het die fliek nie weer vir enige ander gebuig nie.
Lord of the Rings: The Two Towers
Met Lord of the Rings: The Two Towers, het regisseur Peter Jackson ´n skop-skiet-en-doner rigting ingeslaan.
The Lord of the Rings: Return of the King
Peter Jackson se trilogie verdien ´n oomblik in die geskiedenis van film.
