“Die voormalige president, Nelson Mandela, se gesondheid is glo “swak” het emeritus aartsbiskop Desmond Tutu Dinsdag bekend gemaak.”
Sleutelwoord Argiewe:Graça Machel
#Malema op Time se Bum List
#Time het gister die 2010 Time 100 lys met die gewone fanfare bekendgestel. Dit is ’n lys van die wêreld se mees invloedrykste mense.
