Meta, die maatskappy wat verantwoordelik is vir Facebook en Instagram, vernuwe weereens die wêreld van sosiale media met sy nuutste innoverende platform: Threads.
Sleutelwoord Argiewe:twitter
Twitter 1968
Twitter 1968
#FranLitFest When Twitter Bites
Een impulsiewe twiet kan jou reputasie oneindige skade berokken.
Keer dat mense jou op Twitter tag
Twitter laat jou nou toe om mense in foto’s te etiketteer (tag) en tot vier foto’s in een twiet te plaas.
Nasionale Kunstefees (NAF) 2012 Telbord
Roekeloos.co.za span tegnologie in om vas te stel hoe die man op straat en kritici werklik voel oor die produksies en kunstenaars 2012 Nasionale Kunstefees in Grahamstad.
Briewe aan my kinders: twiets wat jou laat dink
Eers was die raad net bedoel vir Jonathan Jansen se eie kinders wat op die punt van volwassenheid gestaan het.
Twitter red man van kapers
Toe ‘n man van Johannesburg Sondag gekaap is, het hy dadelik sy meisie ge-SMS. Lynn Peters het toe dadelik die nommerplaat getwiet en die publiek gevra om te help.
KKNK 2012 Telbord
Roekeloos.co.za span tegnologie in om vas te stel hoe mense werklik voel oor 2012 se KKNK. Ons scrapers lees elke Facebook-inskrywing, twiet en artikel wat in Oudtshoorn gegenereer word.
Woordfees 2012 Telbord
Die Woordfees is vanjaar oorval met groot groepe feesgangers. Roekeloos.co.za se eksperiment om die Woordfees data op sosiale media te ontleed was ewe suksesvol.
Gewildste Woordfees-produksies
Die gewildste produksies by vanjaar se Woordfees. Die lys word saamgestel op grond van feesgangers se kommentaar op Facebook en Twitter nadat hulle die produksies gesien het. #Woordfees