Roekeloos.co.za span tegnologie in om vas te stel hoe die man op straat en kritici werklik voel oor die produksies en kunstenaars 2012 Nasionale Kunstefees in Grahamstad.
Sleutelwoord Argiewe:Graham Hopkins
Life x 3
Waar begin ek. Dis een van daai gevalle waar ´n stuk absoluut briljant aanmekaargesit is, maar daar is geen eintlike rede daarvoor nie. Miskien is ek net te stupid, maar kan iemand my asseblief net sê wat die doel van die teks is? Yasmin Reza neem ´n aand in die lewe van Sonia (Louise Barnes) …