Ter viering van Suid-Afrika se 30 jaar van demokrasie, gaan die Suid-Afrikaanse bekroonde tromspeler en komponis Kesivan Naidoo, en sy bekroonde ensemble, Kesivan & The Lights, ‘n nasionale toer onderneem getiteld Freedom in Sound.
Sleutelwoord Argiewe:Kesivan Naidoo
#NAF2015 Carlo Mombelli & The Storytellers
Die fokus van dié ensemble is die komponis / baskitaalspeler Carlo Mombelli. Die baskitaar is die fokus van Mombelli se avant garde komposisies. Saam op die verhoog is twee talentvolle Suid-Afrikaanse musikante, Kyle Shepherd en Kesivan Naidoo. Mbuso Khoza uit KwaZulu-Natal verleen sy stem aan die verrigtinge. Genre: Musiek Taal: English Ouderdomsbeperking: Geen Kaartjies: R …
Nasionale Kunstefees (NAF) 2012 Telbord
Roekeloos.co.za span tegnologie in om vas te stel hoe die man op straat en kritici werklik voel oor die produksies en kunstenaars 2012 Nasionale Kunstefees in Grahamstad.