Een impulsiewe twiet kan jou reputasie oneindige skade berokken.
Sleutelwoord Argiewe:Facebook
Probleme met Facebook
Woensdag het die nuus gebreek dat Facebook ge-hack is en verskeie gebruikers die gevaar loop om hulle Facebook-profiel te verloor.
Nasionale Kunstefees (NAF) 2012 Telbord
Roekeloos.co.za span tegnologie in om vas te stel hoe die man op straat en kritici werklik voel oor die produksies en kunstenaars 2012 Nasionale Kunstefees in Grahamstad.
Facebook vat jou e-posadres – vat dit terug
Facebook het oor die naweek jou e-posadres verander. Hulle het jou e-posadres op jou profiel vervang met ‘n facebook.com-adres.
Briewe aan my kinders: twiets wat jou laat dink
Eers was die raad net bedoel vir Jonathan Jansen se eie kinders wat op die punt van volwassenheid gestaan het.
Foto’s op die Web
Erik Kessels het hierdie uitstalling gedoen om mense ‘n aanduiding te gee van hoeveel foto’s elke dag op die Web gelaai word.
KKNK 2012 Telbord
Roekeloos.co.za span tegnologie in om vas te stel hoe mense werklik voel oor 2012 se KKNK. Ons scrapers lees elke Facebook-inskrywing, twiet en artikel wat in Oudtshoorn gegenereer word.
Woordfees 2012 Telbord
Die Woordfees is vanjaar oorval met groot groepe feesgangers. Roekeloos.co.za se eksperiment om die Woordfees data op sosiale media te ontleed was ewe suksesvol.
Gewildste Woordfees-produksies
Die gewildste produksies by vanjaar se Woordfees. Die lys word saamgestel op grond van feesgangers se kommentaar op Facebook en Twitter nadat hulle die produksies gesien het. #Woordfees
Tiener kry houe oor Facebook-foto
‘n Hof in Zimbabwe het beslis dat ‘n 17-jarige tiener twee houe moet kry nadat hy ‘n foto van ‘n vrou op Facebook geplaas en haar ‘n prostituut genoem het.