Die gewildste produksies by vanjaar se Woordfees. Die lys word saamgestel op grond van feesgangers se kommentaar op Facebook en Twitter nadat hulle die produksies gesien het. #Woordfees
Sleutelwoord Argiewe:Facebook
Tiener kry houe oor Facebook-foto
‘n Hof in Zimbabwe het beslis dat ‘n 17-jarige tiener twee houe moet kry nadat hy ‘n foto van ‘n vrou op Facebook geplaas en haar ‘n prostituut genoem het.
RSG predikant veroordeel gays op Facebook
Riekert Botha, ‘n predikant van die Vredendal Baptistekerk wat bydraes op RSG se Brekfis met Derrich lewer, het homoseksualiteit veroordeel as sonde op sy Facebook-blad.
Old School Facebook, Twitter, Google+
Old School Facebook, Twitter, Google+
Jesus se Facebook foto
Jesus se Facebook foto.
5 November 2011 – Die dag waarop Facebook sterf?
Die kuberkrakers Anonymous dreig om Facebook op 5 November 2011 te vernietig.
Facebook, 1838
(bydrae het nie die bron aangedui nie) Facebook, Piet Retief, Andries Pretorius en Dingaan.
Jou nuwe profiel by Facebook
“Facebook het Sondag nuwe profielblaaie onthul waarin foto’s op gebruikers se profiele meer aandag trek.”
Jy mag nie jou naaste se vrou begeer nie, jy mag nie Facebook nie …
Eerwaarde Cedric Miller van die Living Word Christian Fellowship Church in New Jersey preek teen Facebook.
Man skei sy vrou op Facebook
Emma Brady het vir die eerste keer uitgevind haar huwelik is verby toe ‘n vriend skakel om te hoor of sy ondersteuning nodig het. Die boodskap was op haar man Neil se kennisgewingbord op Facebook.