5 November 2011 – Die dag waarop Facebook sterf?

Die kuberkrakers Anonymous dreig om Facebook op 5 November 2011 te vernietig.

Anonymous teiken Facebook weens die maatskappy se minagting vir hul gebruikers se privaatheid.

Lewer kommentaar

Leave a Reply