Jesus se Facebook foto

Jesus se Facebook foto
Jesus se Facebook foto

Sluit aan by die Gesprek

4 Kommentare

  1. Hierdie is die mees onsmaaklike soort van grap wat ek nog van gehoor of gesien het. Wat sou gebeur het as julle ‘n soortgelyke voorstelling van Mohammed gemaak het. dit is met een woord gese walglik en nog sommer een passela vieslik

  2. Ek is eerder keelvol vir mense soos Hans wat hul dogma in ander se kele af forseer. Nie almal glo in jou skydaddy nie Hansie.

  3. Ek weet nie. Ek is ‘n christen en ek glo al die “cleche’s” as ek dit so kan stel, maar die foto het my laat glimlag. Ek weet hoe om te onderskei tussen realiteit en fiksie. Net soos jy kan onderskei tussen reg en verkeurd. Net on-inteligente mense het nie ‘n sin vir humor nie.

Lewer kommentaar

Leave a Reply