Meat World Springs en RSG is ook op soek na die Oos-Rand (Ekurhuleni) se Braaikoning.
Sleutelwoord Argiewe:RSG
Skryf ‘n drama vir die draadloos en wen
Die eerste Klaskamer Radiodramakompetisie is op soek na werk wat sal aanklank vind by leerders tussen 13 en 16 jaar en geskik is vir gebruik in die klaskamer.
Oppiwater gaan voort
RSG en Lefra Produksies se baie gewilde kunstefees op die weelderige MSC Sinfonia gaan beslis voort soos beplan en sal Sondag, 1 Mei 2016 vanuit Kaapstad hawe vertrek na Namibië se mooie Walvisbaai en Luderitz.
Wie is ek
Vir eeue worstel die mens al met die vraag: “Wie is ek?”
Wat sê die prokureur
Die afgelope 21 jaar lank bemagtig Igna Klynsmith luisteraars deur sy RSG-program “Regsake” met kundige raad en praktiese insig oor regsake wat elkeen raak.
RSG maak ‘n kol
RSG adverteer hulle is die joligste geel kol op Oudtshoorn by vanjaar se KKNK.
Kunstefees op ‘n skip
RSG en Lefra Produksies se eerste volwaardige Afrikaanse Kunstefees op Starlight Cruises se nuwe skip, die MSC Opera vind binnekort plaas.
RSG Kunstefees opnames
Opnames voor ‘n gehoor vir RSG se eerste Kunstefees!
‘n Platsak KKNK
Jy hoef nie die laaste paar sente uit jou spaarvarkie te skud om die Absa KKNK vanjaar te geniet nie.
Skoolhoof geskors na uniform-probleme
Die skoolhoof van die Cosmo City-laerskool naby Fourways in Johannesburg is geskors, het RSG berig.