Die groen faktor

Die 1984 rolprent, Die groen faktor, dryf die spot met die destydse kleurvraagstuk en die politieke klem op rassesuiwerheid.

Oppiwater gaan voort

RSG en Lefra Produksies se baie gewilde kunstefees op die weelderige MSC Sinfonia gaan beslis voort soos beplan en sal Sondag, 1 Mei 2016 vanuit Kaapstad hawe vertrek na Namibië se mooie Walvisbaai en Luderitz.