’n Pot vol Winter is ’n Afrikaanse fliek gebaseer op Maretha Maartens se destydse (1992) opspraakwekkende roman.
Sleutelwoord Argiewe:Grethe Fox
Eendag op ’n reëndag
Eendag op ’n Reëndag is ’n Afrikaanse rolprent wat in 1975 vrygestel is.
Afwesige siel
Federico García Lorca se gedig vertaal deur Uys Krige as, “Afwesige siel” word deur Grethe Fox voorgelees.
Liefling / Mon amour
Paul Eluard se gedig, “Mon amour” word deur Gerthe Fox voorgelees, sy lees ook Uys Krige se vertaling, “Liefling” voor.
Uys Krige in ons binnekring
Die 100ste verjaarsdag van Uys Krige in 2010 is ‘n grootse geleentheid.