Federico García Lorca se gedig vertaal deur Uys Krige as, “Afwesige siel” word deur Grethe Fox voorgelees.
Sleutelwoord Argiewe:Federico García Lorca
#kknk2016 Die Huis van Bernarda Alba
Na die dood van haar tweede man, lê Bernarda Alba, die stoere matriarg, ’n vonnis van rou op.