Die eerste amptelike TV-uitsending in Suid-Afrika vind plaas.
Sleutelwoord Argiewe:1975
Soekie
Soekie is ‘n Afrikaanse rolprent wat in 1975 deur Constantia Films vervaardig en uitgereik is.
Liefste Veertjie
‘n Afrikaanse film uitgereik in 1975.
Jakkalsdraai se mense
Wena Naude se trefferprent Jakkalsdraai se mense gaan oor n mynramp wat almal in die dorp van Jakkalsdraai raak en verander.
My liedjie van verlange
‘n 1975-rolprent, gegrond op C.F. Beyers-Boshoff se gelyknamige Springbok Radio-vervolgverhaal, verfilm in Paternoster.
Die troudag van tant Ralie
Die troudag van tant Ralie is ‘n Afrikaanse film uitgereik in 1975.
Ter wille van Christine
Ter wille van Christine is ‘n Afrikaanse rolprent wat in 1975 uitgereik is.
Die Square
Die Square is ‘n Afrikaanse rolprent wat in 1975 uitgereik is.
Eendag op ’n reëndag
Eendag op ’n Reëndag is ’n Afrikaanse rolprent wat in 1975 vrygestel is.
Blits Gordon
Huisgenoot, 1975