‘n 1975-rolprent, gegrond op C.F. Beyers-Boshoff se gelyknamige Springbok Radio-vervolgverhaal, verfilm in Paternoster. ‘n Weskusdogter verlaat die vissersdorpie om ‘n sangloopbaan in die stad te volg.