Pretoria O Pretoria! is ‘n Afrikaanse film uitgereik in 1979.
Sleutelwoord Argiewe:Bertrand Retief
My liedjie van verlange
‘n 1975-rolprent, gegrond op C.F. Beyers-Boshoff se gelyknamige Springbok Radio-vervolgverhaal, verfilm in Paternoster.
Groetnis vir die Eerste Minister
Groetnis vir die Eerste Minister is ’n Afrikaanse rolprent wat op 24 September 1973 vrygestel is.