Majuba: Heuwel van Duiwe is ‘n Suid-Afrikaanse oorlogsfilm uit 1968 geregisseer deur David Millin.
Sleutelwoord Argiewe:Dulcie van den Bergh
Die tweede slaapkamer
Die tweede slaapkamer is ‘n Afrikaanse rolprent wat op 1 Januarie 1962 vrygestel is.
Hans-die-skipper
Hans-die-skipper is gegrond op DF Malherbe se 1929 roman met dieselfde naam.
Retrogasme: Redding Internasionaal
Die Britse TV-reeks Thunderbirds is in die 70’s oorgeklank in Afrikaans en vanaf 1976 uitgesaai as Redding Internasionaal.