Die Britse TV-reeks Thunderbirds is in die 70’s oorgeklank in Afrikaans en vanaf 1976 uitgesaai as Redding Internasionaal.

Bekende persoonlikhede wat betrokke was sluit in Gert van Tonder (Gordon Tracy), Jan Engelen (Alan Tracy), Margot Luyt (Lady Penelope), Lourens Swanepoel (Hood), Bettie Kemp (Tin Tin) en Dulcie van den Bergh was ouma Tracy.

Die oorklanking is behartig deur Hennie Smit, Laura Jorge en Annemarie Meintjies.

Redding Internasionaal
Redding Internasionaal

(oorspronklik verskyn 25 April 2012)

Lewer kommentaar

Leave a Reply