‘n Greep uit die lewe van die Beeslaer-familie van Frik Du Preezstraat 24, Damnville, vanuit die perspektief van hul hond, Tsjaka – ‘n pavement special.
Sleutelwoord Argiewe:Annelisa Weiland
Plekkie in die son
Plekkie in die son is ‘n Afrikaanse film uitgereik in 1979.
Daar kom tant Alie
’n Afrikaanse film van 1976 gebaseer op ’n radioverhaal deur Mike Heine.
#Aardklop MA!
Maggie is pas ontslaan uit die rehabilitasiesentrum en probeer haar voete vind.