Die gekultiveerde Mardaleen, ‘n student wat vasgevang is in Potchefstroom, smag na die ligte en kultuur van Londen.
Sleutelwoord Argiewe:1976
5 Januarie
Die SAUK begin met gereelde televisie-uitsendings. Proefuitsendings het reeds op 5 Mei 1975 begin.
20 Julie
Neil Armstrong word die eerste mens op die maan.
‘n Beeld vir Jeannie
Die Afrikaanse film ‘n Beeld vir Jeannie vrygestel in 1976.
Die vlindervanger
Die vlindervanger is ‘n Afrikaanse film uitgereik in 1976.
Daar kom tant Alie
’n Afrikaanse film van 1976 gebaseer op ’n radioverhaal deur Mike Heine.
MPLA, 1976
’n Afvaardiging van die MPLA lê ’n krans by die mausoleum van Wladimir Lenin in Moskou op 8 April 1976.